about Life, the universe and everything!
Africa: 644 | South Africa: 424 | Visits: 1277 | Page Views: 1277 | Links (Blogs): 400 | Links (Posts): 549
Ek was op ‘n manier seker maar nog altyd okay daarmee gewees om alleen te wees en soms het ek sulke tye baie nodig gehad. Op die tye wat jou kant van die bed soggens egter nogsteeds opgemaak is dan weet ek dat die dae soos jare gaan voel omdat jy nie by my is nie. En wanneer jy huis toe gaan en my alleen los dan wil ek ....
Ek speel bietjie bly-by-die-huis Daddy vandag. Jordan het gisteraand gesê hy voel nie lekker nie en vanoggend het hy glo ook nie te lekker gevoel nie, so ek vat vandag tyd af om so bietjie tyd saam met my seuntjie te spandeer. Dit lyk darem nie dodelik nie, seker maar ‘n ernstige aanval van eksie-lus-vir-vakansieskool-nie! Maar mens kan nie kanse vat met kids nie, so ons bly maar ....
Somehow voel ek vanaand ‘n effense tekort aan woorde om te probeer beskryf wat ek voel. So… Dit was ‘n stunning wintersdag. Ek, Jordan en Karin in die buitelug, ete en speel en gesels. Ek’s happy. dmario ....
As jy weet wie dit is, dan sal ek erg verras wees. Die enigste rede hoekom ek weet wie dit is, is omdat ek voorheen tenpin bowling gespeel het. EN hierdie ou het onlangs iets reggekry wat seker vergelykbaar is met Trevor Immelman se oorwinning in die Masters op Augusta. Hier is die beriggie soos hy verskyn het op http://worldtenpinmasters.com Wed jou jy gaan in GEEN koerant daarvan lees ....
Paris - Internet users should soon be able to use new domain names such as .love, .paris or .bank if one of the world wide web’s biggest shake-ups is approved this week as expected by the web regulator Icann. http://www.news24.com/News24/Technology/News/0,,2-13-1443_2345626,00.html The Internet Corporation for Assigned Names and Numbers (Icann), which opened its annual general meeting on Monday in Paris, was due to vote on the new names this week. ....
Ek is nogal moeg vanoggend. Gister was vir ons ‘n luilekker Pizza en dvd aand, want ek was te lui om kos te maak en pizza gaan tog lekker saam met movies. Ek dink ek sal bietjie later weer my slag agter die potte beoefen, maar as mens pizza of so kry is daar ook sommer minder skottelgoed en elke ding. Ek was ook glad nie lus om te gaan sing ....