vlooi

Please log in to follow this blog in MyGator

Blog description:

Gratis advertensies in Afrikaans

vlooi writes a lot about:

Business   Sport   Religion  

vlooi is ranked:

Africa: 1196   |   South Africa: 757   |   Visits: 163   |   Page Views: 120   |   Links (Blogs): 2555   |   Links (Posts): 2555

vlooi's posts from South Africa

Expand / CollapseExpand / Collapse

Kinderveiligheid


Die storie het ‘n rukkie terug gebeur, seker so 3 weke al, maar na ek ‘n oproep van die koerant ontvang het, het ek besluit om tog iets oor kinderveiligheid op vlooi te sit. Ek net nou die ander dag by PnP by Northcliffe Square gestop om dit en dat te gaan kry vir die na-week. Uitgeklim en wat sien ek daar: baba in motor, wakker maar stok siel ....

Read the full story.


Begin `n besigheid sonder kapitaal


Hierdie besigheidskonsep is deur Suid-Afrikaaners spesiaal ontwerp vir Suid-Afrikaners. Besoek die webblad en lees meer sonder enige verpligting.GEEN verkope van produkte soos skoonheidsmiddels ens. Kyk gou en raak deel van hierdie uitmuntende konsep. This post was submitted by Riaan.ShareThis ....

Read the full story.


fotograaf


Vir troues of kommersiele foto’s, ek is tans in die Oos Kaap en verhuis binnekort na Rustenburg. Ry graag die land se paaie plat agter foto’s aan. Kontak gerus by 076 480 9191 of besoek www.storm1.co.za This post was submitted by gerhard coetzer.ShareThis ....

Read the full story.


jouwêreld e-tydskrif


jouwêreld is ‘n internasionale, Afrikaanse e-tydskrif vir die hele gesin. Dit word gratis elke maand afgelewer - registreer sodat jy jou kopie kan ontvang by www.jouwereld.co.za. Daar is ook geleenthede vir joernaliste en skrywers om ‘n bydrae te lewer. This post was submitted by Rozanne.ShareThis ....

Read the full story.


PresentIT


Rekenaargeletterdheid Lesmateriaal vir Afrikaanse Skole! Sluit in: werkskaarte, plakkate en aktiwiteite. HKNV geïntegreerd en in Afrikaans! This post was submitted by PresentIT.ShareThis ....

Read the full story.


702 Walk the Talk


Omdat mens in Johannesburg bly, moet jy seker so nou en dan aan die dinge in die besoedelde stad deelneem. Die dag was een van hulle. Kom ons gaan stap vir beter gesondheid en oefening, en in die proses help ons die strate bemors en wys ons, ons ware kleure … sonder moeite. Ons het die stootwaentjie gevat, die twee kinders en besluit om vir Lara ons spaniel by ....

Read the full story.


Speelgoed - Tough Metal Toys - Resensie


Die fabriek verskaf werk aan sowat 4 mense. Dit word op ‘n plaas bedryf, wat steeds voluit boer. Die fabriek is nie baie groot nie, maar die masjiene is alles daar, en die vakmanskap goed. Die speelgoed word gepoeier verf, dit gebeur in Potchefstroom. Terug in die fabriek word alles per hand gedoen, wiele aangesit, plakkers geplak, en dan natuurlik die inspeksie om te kyk of die A of ....

Read the full story.


+ next