SAMizdat

  • antonbar01

A blog by antonbar01

Blog description:

Die polities-inkorrekte waarheid

Blog Rank:

SAMizdat ranks 5597 in Africa and 3390 in South Africa. According to site visitors it ranks 997, and 965 according to page views:

According to blogroll links it ranks 11175 and 11080 according to the amount of links within Afrigator blog posts

Julius Malema – bevryder van die blanke

Heelwat mense is baie kwaad vir Julius Malema. Dr Pieter Mulder het ‘n klag teen Malema gaan lê by die SAPD. Steve Hofmeyr weier om saam met ons president te braai, omdat die ANC nie vir Malema in die bek wil ruk nie. Dít, en stellig ‘n titseltjie professionele

Het die DA ook die transformasievirus onder lede?

Dit gaan skynbaar nie goed met die VF+ nie. Dit lyk of daar lelike struwelinge agter die skerms woed by die Vryheidsfront Plus. Mense bedank links en regs uit die VF+. Op die oog af, daarenteen, lyk dit of dit voor die wind gaan met die DA. Kom ons

Welgedaan, Jaap Kelder!

Jaap Kelder is die voorsitter van die Nasionale Belastingbetalers-Unie. Hulle is die mense wat belastingboikotte reël wanneer die ANC-beheerde stadsrade voorspelbaar en onafwendbaar in duie stort; wanneer Jonas en Sipho, die ANC-raadslede, eerder vir hulself S-klas Mercedesse koop as om geld te verkwis op trivialiteite soos dienslewering, riolering, watervoorsiening

Waarom misdaad soos bosluiskoors is

(Besoek asseblief hierdie skakel om gereelde nuusbriewe vanaf hierdie blog te ontvang in u epos.) Iemand soos ek wat durf skryf dat misdaad meestal van ‘n bepaalde skakering is, loop die risiko om aanhoudend as ‘n rassis uitgekryt te word. Waarom dan aanhou daarmee? Is dit masochisme aan my

Beating the system to survive South Africa (Guest contributor)

BACKGROUND – WHY THE NEED TO TAKE ACTION It is clear that since South Africa went the way of democratic “majority rule” (or more realistically black rule if one takes the demographics into account – i.e. 80% of the population is black), that its as if South Africa has

Hoe lank gaan die gelieg oor misdaad voortduur?

Andries (Roof) Bezuidenhout besig weer eens in Rapport die standaard-verskoning vir blankes se klagtes oor Suid-Afrika se hemelhoë vlakke van misdaad: “Swartmense word ook deur misdaad getref.” Ja, én? Ek het geen, maar geen idee hoe op dees aarde hierdie banale nikssgeggendheid enige iets aan die dodelike situasie

Maak ek my eie naam gat

Mens is nooit te oud om te leer nie. Ek skenk elke maand geld aan Solidariteit se Helpende Handfonds. Soos ‘n idioot het ek gedink my debietorder gaan om geld aan blankes te skenk. Die fonds se werf is versigtig om daardie illusie by blankes te vestig. Hoe verkeerd

Malema en ons wanbegrip oor die politiek van plundery

Daar woed tans ‘n groot storm oor Julius Malema se miljoene, wat hy uit sy tenderpreneurskap “verdien” het. Al wat ‘n koerant is dra dit as voorbladnuus, en ek is seker dat daar in die komende weke groot gewag gemaak gaan word hiervan deur al wat ‘n redakteur

Blankes kan die ANC se marionetmeesters teiken

Baie witmense, ekself inkluis, is geneig om die ANC te blameer vir meeste dinge wat verkeerd loop in Suid-Afrika. Dis meestal geldig. Die ANC is inderdaad korrup, onbevoeg, misdadig en hopeloos daarmee om ‘n land te bestuur. Die groot meerderheid blankes is insgelyks gatvol vir staatsrassisme soos regstellende aksie

Middelvingers en kommunikasie-strategieë

‘n ANC-lid van Kaapstad, mnr Chumani Maxwele, is in hegtenis geneem omdat hy die gevoel van baie Suid-Afrikaners teenoor die ANC se blouligkonvooie uitgedruk het dmv ‘n middelvinger-saluut aan president Don Juan Zuma se konvooi. Die tot-die-tande-toe gewapende manne in donker pakke van die konvooi het mnr Maxwele aangetree,

« previous 1 2 3 4 5 6 7 8 9 1036 37 next »