Ons is Liewe Jesus se gunsteling politieke party. As jy nie wit, Afrikaans en lief vir Liewe Jesus is nie. Skoert! Jy is dan nie welkom hier nie. O ja, hierdie is satire.
VAKTAP ranks 8276 in Africa and 4799 in South Africa. According to site visitors it ranks 9344, and 9344 according to page views:
According to blogroll links it ranks 6041 and 5950 according to the amount of links within Afrigator blog posts
CUNT (Christelike Universiteit in die Nasionale Taal), geleë in Potchefstroom is ’n lid van die VAKTAP (Vereniging vir die Afrikaner Kultuur, Taal en die Allerhoogste Party) groep. CUNT leer ons dominees van die Woord waarna hulle uitgeplaas word na verskeie KAK (Kerk vir die Afrikaner Kultuur) wat ons offisiële
Daar is geen manier wat die Blou Bulle, Liewe Jesus se gunsteling rugby span, Saterdag kan verloor nie. Liewe Jesus sal sy rugby troepe aanspoor om daai Cheetahs plat te hardloop. Net laas Saterdag het Hy die voortande van daai goddelose WP span laat uitskop. Dit is nou nie
Beste VAKTAP ledeOns is trots om die "Spaar Jouself vir Jesus" veldtog te loods. Die veldtog is gemik om die onsedelike, vuil, seksuele, losbandigheid tussen ons jong mense summier stop te sit. As Christen Afrikaner behoort u slegs seks te hê in die huwelik.*Ons jong mense sal eerskomende Sondag
Vir diegene wat belangstel om aan VAKTAP te behoort wil ek graag die volgende inligting meedeel.U moet aan die volgende kriteria voldoen:U moet Afrikaanssprekend wees.U moet wit/ blank wees.U moet Liewe Jesus as u Verlosser aanvaar.As u 'n man is, moet u verkieslik 'n vol baard groei of ten
Het julle regtig gedink dat Liewe Jesus gaan bystaan en kyk hoe Joost vertel dat hy ’n groot Christen is terwyl hy prostitute spyker en dwelms van hulle boudjies af snuif?Dink weer! Jesus vat nie nonsens van mense wat hulle self Christene noem maar eintlik is hulle nie. Laat
Ons is trotse Afrikaners en glo dat jy jouself net 'n Afrikaner kan noem as jy Jesus as jou Verlosser sien, al is jy wit en Afrikaanssprekend.Ons glo Engels is die duiwel se taal en as jy soutie of enige ander barbaarse taal behalwe as Afrikaans praat, dan gaan
Hierdie is die nuwe tuiste van VAKTAP (Vereniging vir die Afrikaner Kultuur en die Allerhoogste Party).Welkom!
Are you a ANC supporter?VAKTAP and Chicken Wings got a special for you!Upon handing in your Identity Book* you will get a papsak, peri-peri chicken and spicy chips on election day, 22nd April 2009 FOR FREE! This offer is only valid for those that didn’t vote yet.Hurry up! Before
Ons glo jy kan jouself net 'n Afrikaner noem as jy Afrikaans praat en vir Liewe Jesus as jou Verlosser sien. Geen Jesus geen Afrikanerskap nie.Ons glo Afrikaans is die mooiste taal in die wêreld en moet deur elke huishouding in Suid Afrika gepraat word. Dit moet dus deur
Dit is met ’n naar smaak in my mond dat ek u moet meedeel van hoe die duiwel alles in sy vermoë doen om jong Afrikaner mans van God af te lei. Een van sy nuutste maniere is Rofstoei en Amateurstoei.Tannie Nina Fourie het dit aan my bekendgemaak. Haar
Not following anyone at the moment.