Die lewe, mense en dinge

  • WimpieAdmin

A blog by WimpieAdmin

Blog description:

Wimpie van der Sandt, bekende in vermaaklikheidskringe, gesels oor die lewe, mense en dinge.

Blog Rank:

Die lewe, mense en dinge ranks 1960 in Africa and 1188 in South Africa. According to site visitors it ranks 712, and 773 according to page views:

According to blogroll links it ranks 5993 and 5902 according to the amount of links within Afrigator blog posts

Drommers…. by feeste!

Raymond in aksie met sy regte band by sy CD Launch Bietjie rof gegaan met die uwe die laaste twee dae. Raymond tree Saterdag by die Varkfees in heidelberg op met sy band en daar moet ek op die laaste nippertjie hoor dat sy drommer nou net vir een

Dis altyd lente…

Realiteits televisie - of jy daarvan hou of nie, dis hier om te bly. Ek het die laaste tyd bietjie meer tyd by die huis spandeer wat beteken ek het bietjie meer tyd gehad om TV te kyk. The Bachelorette het my oog so bietjie gevang, ek dink dit

Die naweek is verby en die nuwe week le voor. Geluk aan die Bokke hulle lyk onstuitbaar in die drienasies en geluk aan my span, die WP is vir die eerste keer in ek weet nie hoeveel jaar, bo-aan die Curriebeker punteleer. Ek het die WP en Sharks wedstryd

Toeriste en video’s…

September is toerisme maand in Suid-Afrika. Ek luister vanoggend na al die mooi plannetjies wat die minister van toerisme mnr. Kortbroek van Schalkwyk alles beplan en die eerste ding wat my opval is iets wat ek al lankal se. Ek was bevoorreg genoeg om al in 35 lande voet

Alles gebeur so vinnig…

Ek was die afgelope twee dae besig om aan ‘n nuwe model te werk. ‘n Nuwe model wat moontlik ‘n opskudding in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf kan bewerkstellig en een wat gaan veroorsaak dat platebase hulle geld gaan moet sit waar hulle geld is. Die idee is dat ‘n platemaatskappy

Hoe en hoekom mense verander!

Dit is altyd vir my hartseer as ek sien hoe geld, roem, sukses mense verander, veral mense wat ek al lank ken en wat  ek nooit gesink het sommer net sal verander nie. Sonder om name te noem is ek bitter teleurgesteld in ‘n vriend wat groot sukses behaal

Helkom….

Wat is die een onkoste waarsonder Suid-Afrikaners nie kan klaarkom nie, wat onder die drie hoogstes in die wereld tel en waarvan die dienslewering as die swakste in die wereld gereken word? Reg geraai as jy aan jou selfoon gedink het. Die druk is nou vierkantig op IKASA geplaas

Friends…

Stadig maar seker is ek weer besig om mens te word na die beproewinge van die laaste paar weke. Die hele land het geldprobleme en bittermin mense met wie ek in aanraking kom voel nie die druk nie. My hart bloei vir my vriende en mense om my, almal

Genoeg

Nabetragting is altyd ‘n goeie ding maar het net een probleem…. Dit kom altyd te laat! Dis egter ‘n goeie ding want dit stel jou in staat om helder en nugter oor alles in die lewe na te dink en om ‘n lyn te trek tussen fiksie en realiteite.

En ons verf…

Dit was gister weer een van daai dae…. die een vergadering op die ander een, wat goed was aangesien dit my die kans gegee het om besig te bly. Gisteraand vroeg huis toe om bietjie te probeer opvang met agterstallige slaap… Daar is ‘n groot aankondiging om te maak

« previous 1 2 3 4 5 6 7 8 9 1044 45 next »